Boor (element)

5 berilliumboorkoolstof
-

B

Al
Algemeen
Naam, simbool, getal boor, B, 5
Chemiese reeks metalloïede
Groep, periode, blok 13, 2, p
Atoommassa 10,81 g/mol
Elektronkonfigurasie [He]2s22p1
Elektrone per skil 2, 3
CAS-registernommer 7440-42-8
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Smeltpunt 2349 K
(2 076 °C)
Kookpunt 4 200 K
(3 927 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
2,08 g/L
Voorkoms swart
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 3, 2, 1, −1, −5 (effe suur)
Ionisasie-energieë 1ste: 800,6 kJ/mol
2de: 2 427,1 kJ/mol
3de: 3 659,7 kJ/mol
Atoomradius 90 pm
Kovalente radius 84 pm
Van der Waals-radius 192 pm
Kristalstruktuur romboëderies
Verdampingswarmte 489,7 kJ/mol
Smeltingswarmte 50,2 kJ/mol
Spoed van klank 16 200 m/s
Elektronegatiwiteit 2,04 (Skaal van Pauling)
Warmtekapasiteit (25 °C) 1 026 J/(mol·K)
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 27,4 W/(m·K)
Geskiedenis
Ontdek 30 Junie 1808
Ontdek deur Joseph Louis
Gay-Lussacand,
Louis Jacques Thénard
Vernaamste isotope
Isotope van boor
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
10B 20% B is stabiel met 5[1] neutrone
11B 80% B is stabiel met 6[1] neutrone
Portaal Chemie

Boor (Latyn:Borium), is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool B en atoomgetal van 5.

Boor (element)

Dit is 'n trivalente metalloïede element. Boor kom in oorvloed in die erts genaamd boraks voor. Daar bestaan twee allotrope van boor; amorfe boor is 'n bruin poeier, maar kristallyne boor is swart. Die kristallyne vorm is hard (9.3 op die Moh skaal) en 'n swak geleier van elektrisiteit by kamertemperatuur. Dit kom nie in die suiwer vorm in die natuur voor nie.

  1. 1,0 1,1 "Atomic Weights and Isotopic Compositions for All Elements" (in Engels). National Institute of Standards and Technology. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 21 September 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne